Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:42pm

PRAGTIG 

Comment by Herman Swanepoel on July 13, 2018 at 8:33pm

Dankie aan almal vir julle baie positiewe kommentaar.

Comment by Ferdinand van der Merwe on July 13, 2018 at 10:09am

Interaksiefoto goed gedoen Herman ons moet onthou dat dit die fotograaf se doel moet wees om die boodskap van die interaksie tussen die voorwerpe duidelik uit te beeld. Hierdie een is pragtig gedoen

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:12am

Dit lyk beslis asof hulle gesels oor iets. Baie mooi Herman.

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2018 at 8:39am

Die 2 met hul koppe na mekaar gedraai te dierbaar

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2018 at 7:42am

Herman ek hoor hulle al kwetter, baie mooi foto wat jy goed gefotografeer het. WD!

Comment by Hennie Cronjé on July 13, 2018 at 7:30am

Dis pragtig, met mooi interaksie tussen die twee. Mooi skerp met goeie eenvoud. Weens die helderder agtergrond is die voeltjie ‘n klein bietjie onderbelig, maar verder baie mooi. 

Comment by Susan on July 12, 2018 at 10:44pm

Die tweetjies met hulle opgepofte vere lyk so oulik. Gee dadelik die gevoel van 'n koue winters dag waar hulle die sonnetjie opsoek. PRAGTIG!

Comment by Christa Snyman on July 12, 2018 at 10:26pm

Baie mooi en oulike oomblik vasgevang, Herman.

Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 9:15pm

Pragtige interaksie hier vasgevang!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html