Dit is geweldig interessant hoe hulle die foto's doen. Om te gaan kyk hoe. Google en tik in Blending two photo's together, photoshop manipulation tutorial.
Josef die Leeu vloei in met die kleur van die water. Baie dankie almal.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on March 28, 2020 at 6:56pm

Dis besonders...jyt uitstekend gedoen...met sybeligting van albei fotos...

Comment by Marita McCabe on March 27, 2020 at 5:27pm

WOW Magda!!! Die gesigsuitdrukking is so "wat kom nou / onseker / verward / bang...". Love it

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:10pm

Baie mooi en kunstig gedoen Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:46pm

Puik Magda.

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 2:25pm

Magda die verwerking is puik!

Besondere sy-beligting, portret-formaat en goeie diepte.

Ek bewonder wat jy regkry.

Gaaf van jou om te noem waar ons op internet kan kyk; baie dankie.

Comment by Debbie Johnstone on March 27, 2020 at 2:09pm

Baie interesante foto. Goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on March 27, 2020 at 1:15pm

Lieflik Magda. Ek het ook al met die spesifieke proses gespeel maar met my eie foto's. 

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 10:25am

Baie goeie verwerking gedoen Magda. Mooi!

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:23am

Uitstekend gedoen Magda!! Dankie vir die deel van inligting met ons.

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:48am

Oulike kunsfoto Magda.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html