Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/640 sec
f/6.5
ISO 400
Auto Mode

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:28am

Hulle geniet dit terdeë. Mooi aksie Huey.

Comment by Johan Ayres on March 13, 2018 at 10:39pm

Pragtige kleure en aksie.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 7:49pm

Goed geneem.

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 7:10pm

Hy geniet bepaald sy bad!!

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2018 at 4:31pm

Ook baie mooi, maar die vorige een was beter. Dis omdat die agterste een hier versluier word deur die voorste een. Verder baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 4:24pm

Huey ñ lekker bad bly maar lekker, mooi aksie skoot!

Comment by Magda vd Merwe on March 13, 2018 at 11:38am

Baie mooi Huey

Comment by Tersia Weitsz on March 13, 2018 at 11:29am

Op vol grootte pragtig skerp, baie mooi die bad aksie vasgevang

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html