Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Gister se Toppie, het net na sy bad, ‘n maatjie gekry.

Mark, vanwaar ons in die skuiling gesit het was bos en veld voor ons. Ek het juis die f/6.3 gekies om dit uit te “blur” . Ek plaas onder twee foto’s van die skuiling waar ons in was. Almal op die plaas is toegerus met lugverkoeling, Eksklusiewe stoele en die beste 3-pote waaraan julle kan dink. Die Senekals gaan groot of hulle gaan huis toe. Hulle is ook baie bewus van die omgewing en alles moontlik word gedoen om die natuur in oorspronklike toestand terug te bring.


Canon 60D :Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 87 mm
Tyd 1/125 sek
f/6.3
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 37

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 11, 2019 at 12:30pm

Links is Charl besig om die Lugverkoeling oop te maak. Regs is hoe die skuiling lyk as alles weer toegemaak en in plek is. 

Comment by Elna Geringer on September 11, 2019 at 12:29pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html