Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 12:40am

Ek stem.. op volgrootte baie goed gedoen!

Comment by Tina le Grange on June 13, 2018 at 5:45pm
Adriaan ek hou ook van jou tema; tyd vir dink wat ons almal nodig het en soms sommer net kyk na die mooi toneel
Goeie aksie in die brander en die visserman mooi op 'n derde geplaas.
Comment by Herman Swanepoel on June 13, 2018 at 3:59pm

Goed gedoen Adriaan.

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 2:20pm

Goeie komposisie en passende opskrif Adriaan.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 1:23pm

Lyk of die see kwaad is, mooi foto Adriaan

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 12:33pm

Mooi foto ek hou vd verskillende skakerings van blou, selfs in sy klere. 

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 10:27am

Die wit skuim op die branders is baie mooi en ook die lig van die brander goed gevang. Mooi.

Comment by Hennie Cronjé on June 13, 2018 at 8:41am

Op volgrootte is hierdie foto skerp en goed belig. Die komposisie is ook baie goed met meer spasie aan die regterkant omdat die man na regs kyk. Baie mooi - 'n pragtige foto!

Comment by gabriel parsons on June 13, 2018 at 8:36am

Baie mooi Adriaan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html