Na ongeveer 15 minute se loop, staan en loop verander die rivier bed na smal paadjie met baie groen gras. Ek vermoed die wildbesigtigings voertuig was op een stadium te naby aan ollie, want hy het omgedraai, so bietjie gestorm en toe na die voertuig geloop. Omdraai plek en tyd is daar nie, terugstoot met ollie en ander voertuig ook in die oog! Gelukkig was ollie se geduld nie te kort nie. Jammer die foto is nie heeltemal skerp nie

Dankie vir kyk en kommentare, ek waardeer

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:47pm

Mooi foto Tersia.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 10, 2018 at 7:13pm

mooi foto

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:09pm

Goeie storie vertel foto Tersia - mooi

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 4:56pm

Goeie storie Tersia!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2018 at 12:20pm

Oe aarde!  hulle waag baie.  Dankie vir interessante foto.

Comment by Magda vd Merwe on August 10, 2018 at 11:14am

Foto wat die storie mooi vertel Tersia.

Comment by gabriel parsons on August 10, 2018 at 10:34am

Mooi tersia

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 8:13am

ñ Tipiese natuur foto wat ñ storie vertel Tersia. Die bakkie se remliggies trek nogal aandag.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html