Baie dankie vir vorige kommentaar. Vandag weer iets anders.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Saturday

Baie mooi Ella!

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Dis 'n pragtige uiltjie en jy het dit baie mooi gefotografeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Goeie een Ella, ek sou net die groen takkies uitgehaal het.

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Dit is pragtig Ella.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Dis pragtig - soos 'n uil altyd is! Mooi sybeligting met veral die een oog wat mooi wys. Die agtergrond is ook baie mooi. Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Lig val so mooi op die oog van die uiltjie, pragtig Ella

Comment by Willie Schoombee on Saturday

Pragtige Witkoluiltjie Ella, baie mooi foto!

Comment by Susan on Friday

Ag hy is so oulik en kyk mooi direk vir jou. Pragtig Ella.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html