Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 25, 2018 at 8:17am

Dankie Tina.

Comment by Tina le Grange on May 23, 2018 at 6:08pm

Gerrie die diagonale lyne maak die komposisie ekstra spesiaal

Mooi skerp op die rots links.

Ek hou van jou foto's wat verskillende fasette van die mooi rotse wys.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 4:44pm

Dankie Hennie, Albertyn, Gabriel, Josef, Rika, Tersia en Willie.

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2018 at 2:57pm

Gerrie jy het regtig mooi foto's daar gekry, die een ook goed uitgevoer.

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 2:22pm

Pragtig Gerrie

Comment by Rika Schoeman on May 23, 2018 at 2:18pm

Goeie hoek waaruit jy hierdie foto geneem het Gerrie.

Comment by Josef Steyn on May 23, 2018 at 11:50am

Goed gedoen Gerrie.

Comment by gabriel parsons on May 23, 2018 at 11:25am

Baie mooi Gerrie

Comment by Albertyn Potgieter on May 23, 2018 at 10:19am

Well done Gerrie! Pragtige kleure wat jy in die rots kolomme vasgevang het!

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2018 at 8:48am

Dis beter! Die hoë horison is reg en doen die ding. Dit gee aan die hoë kranse prominensie en beeld die hoogte daarvan mooi uit. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html