Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:21pm

Dis nou sommer pragtig Vida. Hou van hoek en die kleure is mooi sag.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 4:46pm

Vida ek hou baie van jou foto; alles werk mooi saam.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:38pm
agtergrond kleure is pragtig. mooi vertikale en horisontale lyne
g
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:29pm

Wow, die kleure is pragtig, Vida! 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 2:58pm

Ai die kleure is pragtig, baie mooi foto.

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:16pm

Die spasie wat jy bo en onder gebruik het, gee vir my balans aan die foto. Baie mooi Vida.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:15pm

Vida uitstekend, goed gebruik gemaak van die draad wat goed vertoon, gelukkig is Hennie met vakansie. Die kleure in die agtergrond pragtig! 

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 2:05pm

Mooi foto Vida BGG

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 1:00pm

Mooi gesien,mooi.

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:27am

Ek stem met Anita saam oor die pale en die drade, pragtig Vida

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html