Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand :59.94 mm
Tyd 1/160 sec
f/5.6
ISO 800
Auto Mode

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 9:08am

Pragtig Huey.

Comment by Hennie Cronjé on March 11, 2018 at 6:52pm

Pragtig! Jy het die waterval mooi eksentries geplaas, maar jy kan bietjie bo en regs afsny. Verder baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 11, 2018 at 1:34pm

Mooi rotsformasies en mooi waterval. Ek sou dalk dink die kleur vd rotse kan so bietjie uitgebring word. Dalk afsny tot onde die vertikale rots links. Mooi foto.

Comment by Magda vd Merwe on March 11, 2018 at 1:10pm

Baie mooi foto Huey.

Comment by Elna Geringer on March 11, 2018 at 12:46pm

Tersia se raad gevolg

Comment by Elna Geringer on March 11, 2018 at 12:46pm

Comment by Tersia Weitsz on March 11, 2018 at 12:12pm

Lieflike toneel Huey, dit lyk my net die foto moet raps kloks gewys gedraai word

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html