Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 7:01pm

Dis 'n pragtige toneel en foto Marsha.

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:45pm
Kleurvol en pragtig Marsha
Comment by Pine on October 9, 2019 at 3:12pm

Baie Mooi foto Marsha! Mooi kleure en goeie diepte

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 2:24pm

Baie mooi en goed versadigde kleure Marscha. Ook 'n goeie komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:46pm

Dis 'n pragtige toneel en foto. Mooi kleure met skerp fokus. Wat komposisie betref, het jy die rivier mooi na links geskuif met die bote regs - goeie balans. Maar hier is te veel lug, omdat die lug geen detail bevat nie. Jy kon die kamera laat sak het, of sterker ingezoom het op die laer regter 2/3 van die foto.

Comment by Elna Geringer on October 9, 2019 at 12:51pm

Ai jai jai, kyk net hoe mooi skoon is die Vaal hier.....ek hou van die inleiding vir die oog en die elemente wat jy op die regterkant het Marsha. Ek kry harmonie, ritme en balans in die foto. BGG

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html