Die fokuspunt was vir my die poel op die kant van die rivier waar die son op 'n wasige dag deur gebreek het. Die skadu's in die water is in kontras met die sonkol in die water en die groen van die gras om die poel.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

'n Rustige toneel wat jy goed beplan en uitgevoer het Hendrik.

Comment by Dine Potgieter on Thursday

Baie mooi (en van ver af lyk dit redelik skoon vir die Vaal...)

Comment by Josef Steyn on Thursday

Goed gedoen Hendrik.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtige toneel, mooi foto.

Comment by Mark on Thursday

Mooi foto, goeie lig wat op jou fokus punt in kom. dalk kan jy bo nog nbietjie afgehaal het om daardie son kol meer as fokus punt van die toneel te maak, soos, jy beskryf het.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Die groot bome in die middel en links is die fokuspunt of primêr, met die bome regs agter die sekondêr. Dis goeie komposisie en dit gee goeie diepte. Jy het goed gedoen om die voorste bome af te sny, anders sou daar te veel lug sonder detail daarin gewees het. Die fokus, beligting en kleure is eersteklas. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html