My laaste foto van hierdie reeksie. Hierdie grassie het teen 'n boomstam gestaan en die sekondêr is dan die bas van die boom. Ek vertrek nou-nou met vakansie tot die einde van die maand. Sal so aan en af sein hê en dan Fotoskool besoek. Vir die eerste paar dae ongelukkig geen sein nie. Hou die standaard hoog en geniet die fotografie!

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 4:54pm

Uitstekend en pragtig Hennie!

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:08pm

Ek ditto met alles reeds genoem Hennie

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:16pm

Eenvoud op sy beste Hennie. Geniet die vakansie.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 3:53pm

Baie mooi.  Voorspoedige reis. Ons sal jou mis.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:34pm

Dit is baie mooi, veral die lig op die boombas, pragtige eenvoud. WD Hennie. 

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 2:00pm

Die trefkrag van die foto is die eenvoud en die mooi lig op die gras! Welgedaan Hennie en geniet die vakansie.

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:45pm

'n Pragtige foto, Hennie. Geniet die vakansie.

Comment by Ella Fourie on September 11, 2019 at 9:15am

Dit lyk soos goud! Baie treffend teen die boomstam. Geniet die vakansie en sien uit na die mooi fotos.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 11, 2019 at 8:30am

mooiste foto! veilig reis, lekker kiek en geniet die welverdiende ruskans!!

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 8:28am

Eenvoud, lig pragtig. Geniet die vakansie Hennie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html