vacuum enclosed variable capacitor,,,,,,,,,,,,,,,,,,DSC02379

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:24am

Tegnies klink dit baie ingewikkeld, maar fotografies is die baie mooi en goed uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on January 4, 2020 at 3:04pm

Mooi een - het ook nie idee waarvoor dit gebruik word nie

Comment by gabriel parsons on January 4, 2020 at 9:56am

Pragtig Donald

Comment by Pine on January 3, 2020 at 10:04pm

Baie Mooi geneem Donald! Ek hoop die capacitor is " gedischarge "

Comment by Tina le Grange on January 3, 2020 at 9:45pm

Donald jy begin die jaar goed met 'n interessante item waarvan ek niks verstaan nie maar die helder pienk doen nogal iets besonders vir die foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html