Vakansie.

Beslis nodig om te kan kamp.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 11:52am

Mooi diagonale lyn regoor die foto, mooi gedoen.

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:19am

Magda jy maak my opgewonde, ek haak sommer en gaan. Pragtige temafoto wat die gees van vakansie mooi uitbeeld. 

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:46am

AI DIS NOU LEKKER 

Comment by Pieter Steyn on January 8, 2018 at 4:47am

Baie goeie tema foto

Comment by Christa Snyman on January 7, 2018 at 9:56pm

Ai, ai ... dit kan net lekker wees! Mooi foto, Magda.

Comment by Tina le Grange on January 7, 2018 at 8:37pm

Ag hoe lekker Magda, mooi gekry sonder onnodige items wat nie deel is van jou toneel nie.

Comment by Hennie Cronjé on January 7, 2018 at 5:50pm

Dis 'n indrukwekkende uitleg. Beslis genoeg vir 'n lekker vakansie! Baie mooi gefotografeer.

Comment by Tersia Weitsz on January 7, 2018 at 5:12pm

Pragtige vakansie foto, lekker kamp atmosfeer

Comment by gabriel parsons on January 7, 2018 at 2:29pm

Mooi vakansie foto Magda

Comment by Anita du Toit on January 7, 2018 at 1:49pm

Mooi vakansiefoto Magda!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html