Wat is 'n vakansie by die see sonder meeue?

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rean3 Keuler-Nortje on Saturday
Spraakloos mooi
Comment by Anita du Toit on Saturday

Sommer eersteklasfotografie Hennie!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ditto met alles reeds genoem Hennie. Ek ditto 100% met Riaan tov Neil Diamond

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Die eenvoud van die agtergrond, bring al die mooi detail van die voël baie sterk uit. Baie goed gedoen Hennie.

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Pragtig geneem Hennie.

Comment by Susan on Friday

PRAGTIG HENNIE. Baie mooi beligting en ek hou van jou komposisie. MOOI

Comment by Riaan on Friday

en bring hierdie mooi foto nie heerlike herinnerings terug van 1973 toe Neil Diamond se Jonathan Livingston Seagull vrygestel is nie. ek het daardie, toe nog Vinil plaat, gedaan geluister en geniet selfs nou nog. dankie vir jou foto Hennie

Comment by Ella Fourie on Friday

Mooi detail op wit.  Ek verwonder my altyd aan voëls in vlug...kyk hoe presies word die pote gehou..en sweef aksie is grasieus. Hennie jy wys ons hoe moet dit lyk, mooi foto!

Comment by Johan Ayres on Friday

Mooi detail op die wit en ek hou van die agtergrond. 

Comment by Willie Schoombee on Friday

Jy is reg Hennie hulle is absoluut deel van ñ seevakansie, 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html