Refleksie by 'n refleksie.

Paar jaar gelede op 'n staptog geneem. Annapurna - die eerste 8000m-plusser wat suksesvol geklim is, in 1952 deur Maurice Herzog en Louis Lachenal. Anders as die Everest-poging 'n paar jaar later - sonder supplementere suurstof. Vandag steeds een van die tegnies moeiliker en dodelikste spitse op aarde. Nee, ek het beslis nie geklim nie, en hier was beslis ongelukkig geen driepoot betrokke nie - net te veel om vir 15 dae saam te dra!

Views: 151

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 2, 2013 at 9:30pm

Baie dankie almal - ek het nogal gewonder of ek die DSLR op hierdie een moet saamvat - mens is nooit spyt nie, al dra jy nou 'n bietjie meer. Wat baie gehelp het, was die "battery"grip, wat AA batterye kan neem. Kragpunte om gewone batterye te herlaai was besonder afwesig en die koue is nie juis bevorderlik vir battery-lewe nie.

Comment by Corné on September 2, 2013 at 7:38pm

Beautiful foto!!! Ek is mal daaroor :)

Comment by ISSI POTGIETER on August 30, 2013 at 9:42am

Jy loop veeeeer rond! stunning!

Comment by ArrA on August 29, 2013 at 7:46am

WD!

Comment by Dine Potgieter on August 28, 2013 at 10:33pm

Baie dankie almal. Die lekkerste is die goeie herinneringe (mens se brein is maar selektief!)

Comment by Susan Geldenhuys on August 28, 2013 at 5:00pm

Uitstekende mooi foto, Dine

Comment by Tina le Grange on August 28, 2013 at 1:23pm

Dine dankie vir die agtergrond;  dit is 'n pragtige toneel; mooi komposisie, kleure en die weerkaatsing.

Comment by Doretha Kock on August 28, 2013 at 12:59pm

Uitstekend!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 28, 2013 at 11:17am

Ontsettend goed gedoen, pragtige foto.  Wanneer sien ons hierdie energieke mens se gesiggie.

Comment by Hennie Cronjé on August 28, 2013 at 9:45am

Dis 'n pragtige foto en ook mooi skerp.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html