Vakansie - Eet, drink en wees vrolik...

Net nie oordoen nie...

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2018 at 7:45am

Wow Dine dit was seker net na Nuwejaar. Fantasties uitgevoer. Briljante fotografie. WD!!!

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:31am

Hierdie lyk vir my na 'n kunswerk (altered reality). Dis baie goed gedoen. Dit lyk seker so as die bottel al leeg is! Jy kan glase en hule weerkaatsing in 'n ovaalvorm selekteer, die rand baie sag maak en in Levels die midtones bietjie lig (middelste slider). Dit sal dan net die middelste deel van die foto ligter maak.

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 12:54am

Haha jy wikkel sommer heen en weer.. volgende keer moet jy meer water bygooi :-) Besondere verwerking en pragfoto Dine!

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:34am

Interessant - die foto wil glad nie op volgrootte oopmaak nie - lyk of FS/ ning weer 'n ligte fibrillasie beleef...

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html