Vakansie - Eet, drink en wees vrolik...

Net nie oordoen nie...

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Baie dankie almal! Dankie vir die goeie raad Hennie. Ongelukkig is die meeste fotos maar donker op non-volgrootte, en hierdie een wil nie op FS oopmaak nie, tsv die feit dat hy onder 1Mb is.

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, kreatief Dine! Die glase lyk vir my soos baie ouens se bene seker na nuwe jaar gevoel het!

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2018 at 2:46pm

Baie interessante foto, Dine!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 2:08pm

Baie oorspronklik en mooi

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 12:33pm

mooi en interessant

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 10:37am

En daar is die bottel leeg.....dis nou sommer baie mooi gedoen Dine

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 9:09am

Mooi Dine, interessant gedoen.

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:37am

Interessant en treffend.

Comment by gabriel parsons on January 13, 2018 at 8:07am

Pragtige ontwerp! Jy  het dit uitstekend gedoen!

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 8:06am

Wat 'n mooi prag foto.  

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html