Na die hoeveelste probeerslag was die een seker die beste skoot .
Wie het gedink dat 'n mens Smatrties en Skittles kan genruik om hierdie effek met water en 'n fotoraam glas maak.

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on June 27, 2016 at 8:20pm

Pragtig!!!

Comment by Anita du Toit on June 26, 2016 at 8:04pm

Uitstekende makrowerk Marisa!

Comment by Hennie Cronjé on June 26, 2016 at 7:31pm

Dis nou baie goed gedoen! Die helder kleure gee 'n vrolike atmosfeer wat by vakansie pas. Baie mooi en goed gedoen. Hierdie foto val onder abstrakte kuns.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 26, 2016 at 7:27pm

interressant. Stem saam met Gerrie

Comment by Carl Joubert on June 26, 2016 at 5:58pm

Baie interessant gedoen Marisa.

Comment by Magda vd Merwe on June 26, 2016 at 5:08pm

Baie mooi foto

Comment by Marenschia Goosen on June 26, 2016 at 4:33pm

Hou van die mooi helder kleure. Wonder net as jy die fokuspunt op n derde kruising sit bv onder in linkerkant omdat mens van lings na regs kyk. Sal kom kyk wat ander sê

Comment by Gerrie Lambrechts on June 26, 2016 at 3:56pm

Baie mooi en goed gedoen, ek sou dink dat die focus bietjie groter moet wees.  Dit raak weg tussen die kleure rondom.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html