Huiswerk geraas verminder

Wat is die verskil tussen Chrominance en Luminance?

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 4:55pm

Steeds mooi foto vir my en daar leer ek al weer iets

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2018 at 4:19pm

Net nog iets; Noise is gewoonlik ook net in die donkerder dele van ñ foto waarneembaar.

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2018 at 4:17pm

Josef is in die kol, as ek die twee foto's vergelyk is die detail in die vlerke nou minder as in jou oorspronklike foto, so die kwaliteit van jou foto het afgeneem. Gister se foto kan ek nie regtig Noise waarneem nie. Noise ontstaan maar net as van te hoë ISO gebruik gemaak word wat ñ kamera se sensor nie kan hanteer nie.

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:33am

Jy sal opmerk Anita dat as jy noise verminder verloor jy detail. Hoe sterker jy noise verminder hoe meer detail verloor jy. Meeste kameras het baie goeie noise verminderingsprogramme as jy JPEG skiet. As jy JPEG by hoë ISO skiet sal jy sien dat skerp rande sommer baie sag word en as jy 'n portret neem vervloei die gelaatstrekke.

Comment by Elna Geringer on January 11, 2018 at 9:00am

Moi gedoen Anite en dankie vir die vraag......so leer ons almal

Comment by gabriel parsons on January 11, 2018 at 8:54am

Baie mooi foto Anita

Comment by Doretha Kock on January 11, 2018 at 8:04am

Huiswerk welgedaan, Anita.

Comment by jan jordaan on January 11, 2018 at 7:11am

UITSTEKEND WOW 

Comment by Rassie van Graan on January 11, 2018 at 7:00am

Mooi Anita!

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2018 at 6:39am

Noise of geraas bestaan uit twee tipes: luminance wat bestaan uit kolletjies wat wissel tussen wit en swart, terwyl chrominance uit kolletjies bestaan wat uit rooi, groen of blou bestaan. Luminance is die algemeenste.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html