Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:27am

Baie mooi foto

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 4:45pm

Mooi skerp foto Ronell.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 3:20pm

Die opstelling is goed met eenvoud voorop. Ook 'n goeie agtergrond. Sy poseer effens geforseerd, maar dis aanvaarbaar. Mooi sagte lig op haar, maar jy kan haar gesig 'n rapsie helderder in Photoshop maak. Tegnies is die foto goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 7, 2018 at 12:07pm

mooi foto , model bietjie gespanne en kyk seker na n vliegtuig. arm ook n bietjie prominent teenoor haar gesig

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2018 at 11:02am

Baie mooi foto, net te veel gecrop

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html