Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:53am

Mooi Ronell.

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 2:50pm

Pragtige foto en goed uitgevoer Ronell, baie mooi model met ñ mooi glimlag. WD!

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:13pm

Die agtergrond is effe besig maar fokus op haar gesiggie is pragtig Ronell. Ek hoop jy het nog van haar in 'n meer eenvoudige omgewing. Sy is 'n pragtige model

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 6, 2018 at 8:56am

mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:52am

Mooi skerp kleurvolle foto.  Is die Strelitzia's agter so hoog en groot?

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:56am

Pragtig! Die opstelling is baie goed en sy poseer mooi. Die lig is sag en val mooi op haar. Ook goeie beligting met skerp fokus. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html