Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Monday

Sjoe, ek hou van die oogkontak, pragtig!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:13pm

Die fokus op die oë is baie goed en die direkte kyk na die kamera verskerp die idee van van 'n kragtige dier.

Comment by Derick Oosthuizen on February 11, 2019 at 9:59am

Baie dankie aan almal vir julle onderskeie opmerkings! Ek waardeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:36am

Baie mooi geneem, pragtig skerp.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 7:00am

Derick pragtige oog kontak hier gemaak, vir ñ baie mooi foto. WD!

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 6:32am

Baie mooi, daai geel oë kyk jou skerp aan

Comment by Pieter Steyn on February 11, 2019 at 5:27am

Baie mooi een Derick

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:34pm

Mooi - mens is lus en sjampoe en kam daardie maanhare 'n bietjie!

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 9:55pm

Sjoe, Derick die fokus is pragtig skerp

Mooi sy-beligting op die maanhare

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html