Echeveria shaviana pink
frills / mexican hen and chicks - diè mooie plant is so groot soos 'n eetbord!!

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Erika Kotze on November 23, 2019 at 4:10pm

Pragtig Vida! hou van die donker na ligter binnekant!

Comment by Tersia Weitsz on November 22, 2019 at 12:09pm
Pragtig
Comment by Josef Steyn on November 22, 2019 at 9:51am

Iets wat ek glad nie ken nie maar pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:33am

Pragtig! 'n Mooi sirkel ontwerp met 'n baie goeie agtergrond. Mooi skerp ook met pragtige kleure. Goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on November 22, 2019 at 8:31am

Die plante vra om afgeneem te word. Dankie vir die naam, ons het ook van dit. Dis pragtig Vida.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html