Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:19am

Dankie Jan.

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:37am

BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 7:07pm

Dankie Josef, Rika, Marenschia, Hennie en Willie.

Comment by Willie Schoombee on July 10, 2018 at 7:04pm

Dit is ñ interessante foto Gerrie en omdat jy van bo geneem het, het jy die boompie verdwerg. Hou hiervan.

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2018 at 5:36pm

Die komposisie hier is goed met die wit inleidende lyn voor na die wit grasse en boom agter. Die verwerking is ook goed met goeie kontraste. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Marenschia Goosen on July 10, 2018 at 3:29pm

Mooi Gerrie

Comment by Rika Schoeman on July 10, 2018 at 2:54pm

Baie mooi Gerrie.

Comment by Josef Steyn on July 10, 2018 at 2:46pm

Interessant met die boom reg geplaas en 'n goeie fokuspunt.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 1:57pm

Dankie Gabriel, Donald en Tersia. 

Comment by Tersia Weitsz on July 10, 2018 at 1:09pm

Mooi gedoen Gerrie  (vreemd om W&S van jou af te sien, ek weet jy verkies kleur)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html