Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Amanda Coertze on May 23, 2014 at 10:36pm

Pragtig

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2014 at 9:19pm

Mooi - son het mooi uitgekom, sonder dat dit 'n vormlose "blow-out" is.

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2014 at 6:17pm

mooi een goed gedoen hier

Comment by Dawid Roos on May 23, 2014 at 5:54pm

Goed gesien wd 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2014 at 1:25pm

Baie mooi Vida, ek hou van die fyner takkies en sal dus bo afsny.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2014 at 12:15pm
Pragtig en iets besonders. Die son moes miskien bietjie nader aan 'n derde van bo geplaas gewees het, maar soos dit is, is dit ook goed.
Comment by Elma Coetsee on May 23, 2014 at 11:16am

I like, Pragtige foto

Comment by Renette van der Merwe on May 23, 2014 at 10:23am

Baie mooi foto goeie komposisie

Comment by Pierre Hardinge on May 23, 2014 at 10:12am

Welldone

Comment by Elna Geringer on May 23, 2014 at 9:20am

Mooi een Vida. ek hou van jou invalshoek en al is die blare besig is daar tog nog n mooi eenvoud in die foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html