Ook in die Voortrekkermonument. Die lig was ook hier baie swak en hier het ek 'n ISO van 32000 gebruik. Dis ook met die Nikon Z6. Gister en vandag se foto's wys waarheen fotografie se ontwikkeling op pad is. Later sal ons seker omtrent nooit meer 'n driepoot nodig hê nie.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:34pm

Lieflik. Wonderlik dat die Nikon ISO van 32000 so goed kan hanteer

(Nou kan jy nie meer met my raas nie...........)

Comment by Mark on November 8, 2019 at 3:24pm

Baie mooi, besonderse kamera daardie.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:38am

Baie mooi en jy kan gerus vir Nikon 'n rekening stuur vir die promosie wat hul kry. Fenominale hantering van ISO.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 11:15am
Ongelooflike mooi foto! Net soos ons meesters Kan!!!!!
Comment by gabriel parsons on November 8, 2019 at 9:16am

n Pragtige foto Hennie Baie goed gedoen

Comment by Hendrik van Taak on November 8, 2019 at 8:57am

Ek laaik dit Hennie!!!  Ek het nog nooit 'n foto met so 'n groot ISO geneem nie. Het jy met die grein gesukkel?

Comment by Pine on November 7, 2019 at 10:29pm

Treffende komposisie en PUIK fotografie Hennie!

Comment by Tina le Grange on November 7, 2019 at 9:58pm

Weer eens, super puik Hennie; sonder 'n driepoot sal fotografie regtig makliker wees.

Comment by Johan Ayres on November 7, 2019 at 9:49pm

Fotografie is mos "teken met lig" en dit illustreer jy briljant in hierdie foto. Die donkerder grys vorm amper 'n natuurlike raam met die fokus dan op die ligter trappe. 'n Skitterende low key foto met hope atmosfeer.

Comment by Christa Snyman on November 7, 2019 at 8:56pm

Nog 'n uitstekende foto met absoluut ongelooflike ISO. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html