Twee naweke terug was ons op 'n plaas van vriende naby Dullstroom. Die fotografie daar was 'n fees en ek plaas so 'n paar foto's daarvan.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on Friday

Mooi lyn met pragtige beligting

Comment by Christa Snyman on Friday

Pragtige beligting en teen die donker agtergrond vertoon die varing treffend.

Comment by Josef Steyn on Friday

Lieflike kurwe en eenvoud!

Comment by gabriel parsons on Friday

Baie mooi foto hennie

Comment by Vida van Schalkwyk on Friday

bitter-baie mooi hennie!!

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Lig op die plant met swart agtergrond, regtig baie mooi Hennie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html