Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Dieselfde blaar as gister maar 2 dae later geneem. Hier het dit nou begin oop krul

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 35 mm
Tyd 1/80 sek
f/8
ISO 800
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
ON 1 Filter : Increase Colour
Sloppy Border

Views: 32

Albums: Bome

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Friday

Baie mooi - dit het so 'n prehistoriese gevoel.

Comment by Herman Swanepoel on Friday

Pragtig gedoen Elna.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Elna dis pragtig gedoen.

Comment by Pieter Steyn on Friday

mooi een Elna

Comment by Rika Schoeman on Friday

Dit bly wonderlik om die blaar te sien ontvou. Mooi Elna.

Comment by Marenschia Goosen on Friday

Baie mooi geneem Elna. Ek leer saam met jou by Hennie

Comment by Josef Steyn on Friday

Jy en die makrolens kom baie goed reg Elna. Mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Die kulletjies van die blaar pragtig Elna, dis so wonderlik om dit dop te hou hoe  dit ontvou, WD

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Mooi makro Elna, ek sien Hennie se raad sal werk.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Hier moes jy die swart doek agter gehou het met bietjie ekstra beligting skuins van voor. Dit sou ‘n reuse verskil gemaak het. Daar is niks groots verkeerd met hierdie foto nie, maar sulke klein dingetjies maak ‘n groot verskil. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html