Nikon D5100 ISO 200 Lens 55-200mm F/9.0 Shutter 1/100sec

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on April 16, 2018 at 9:40pm

Pragtige komposisie en mooi kontras teen die agtergrond Karel. Die onderste foto lyk goed. 

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:29pm

Pragtige foto hieronder, Karel. Baie welkom!

Comment by Karel Bezuidenhout on April 16, 2018 at 8:16pm

Comment by Herman Swanepoel on April 16, 2018 at 7:51pm

Goed gedoen Karl. En welkom by die span.

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:48pm

Die blom is goed gefotografeer en die skuins plasing gee die foto 'n gemaklike gevoel. Die swart agtergrond is uitstekend om die blom mooi te laat uitstaan. Maar die blom is bietjie onderbelig. Verder baie mooi!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:39pm

Mooi foto meskien n klein bietjie meer kontras maar steeds mooi.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 6:08pm

Karel ek sê ook baie welkom, geniet dit. Mooi Varkoor en ek dink jy het die wit goed hanteer. 

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 4:20pm

Pragtige foto  

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 4:01pm

Jy kan die shadows bietjie lig want die foto is bietjie onderbelig, maar jy het goed gedoen met die wit om detail te behou.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html