My kleinseun was gefassineer deur sy alter ego in die spieel!

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on November 4, 2018 at 6:05pm

Te dierbaar. Baie mooi

Comment by Doretha Kock on November 4, 2018 at 2:14pm

Te oulik!

Comment by Rika Schoeman on November 4, 2018 at 11:18am

Dit is duidelik uit daardie kyk dat hy

Comment by Rassie van Graan on November 4, 2018 at 11:08am

Treffer!!!

Comment by Hennie Cronjé on November 4, 2018 at 10:46am

Jy het 'n besondere oomblik in sy lewentjie hier vasgevang. Baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 4, 2018 at 7:36am

"cuteste" foto, karen!!

Comment by Tersia Weitsz on November 4, 2018 at 7:26am

En hy kyk homself in die oge!  Pragtig gedoen ouma

Comment by Gerrie Lambrechts on November 4, 2018 at 6:29am

Mooi gevang, Karen.  Mens wonder wat gaan nou in daardie breintjie aan?

Comment by Bruwer Burger on November 4, 2018 at 3:26am

Pragtige foto ouma:-))

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 3, 2018 at 9:55pm

mooi foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html