toe word ons dors hehe...en dis warm langs die Vaalrivier..

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on November 16, 2018 at 3:14pm

Haha ja Riaan...ekt hom die blik wynglas gegee en koelboks vol water getap...toe skep hy dit en drink dit...hoop maar hy het blaasbeheer toegepas...

Comment by Karen Kemp on November 16, 2018 at 3:10pm

Baie dankie...ja Elna nogal daaraan gedink...van die fotos van ander kant af sien mens duidelik "Coleman" hehe

Comment by Anita du Toit on November 16, 2018 at 2:51pm

Oulik!

Comment by Elna Geringer on November 16, 2018 at 2:25pm

Dierbaarheid.....'n baie oulik advertensie vir die vervaardigers van die koel boks

Comment by Tersia Weitsz on November 16, 2018 at 8:16am

Dierbaar!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 16, 2018 at 8:08am

Te diebaar, oulike bad en gesiggie. Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on November 16, 2018 at 7:24am

Dis ‘n pragtige herinneringsfoto. Baie goed uitgevoer. Hy is besig om vinnig groot te word!

Comment by Riaan on November 16, 2018 at 7:03am

ahhh is dit nie opvreetbaar kostelik is nie. jy befomfaai net die goeie opvoeding van die kind met die dat jy haar touwys maak hoe te drink en opi water te bestuur. skaam vir ouma nê hehehe

Comment by Pieter Steyn on November 16, 2018 at 5:12am

Baie mooi en kostelik Karen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html