....en neem my saam na wonderland..

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on November 8, 2018 at 10:25pm

Baie dankie vir jul elkeen....darem so lekker om n peuter se ontdekkingstogte te kan beleef

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 8, 2018 at 9:01pm

pragtig 

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:12pm

OOOOOO DIS BAIE MOOI 

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:46pm

Lieflik Karen

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 3:20pm

Lig val mooi en mooi geneem.

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 1:52pm

Die handjies is 'n goeie fokuspunt; kreatiewe ontwerp en die agtergrond versterk die eenvoud.

'n Baie oulike "Vat Vyf"

Jy kan orweeg om 'n soortgelyke foto te neem maar dan die, baadjie (raai ek) links en regs weg te laat.

Comment by JJ on November 7, 2018 at 1:00pm

Great shot!!!

Comment by Doretha Kock on November 7, 2018 at 12:22pm

Puik!

Comment by Dine Potgieter on November 6, 2018 at 10:28pm

Pragtig, met treffende eenvoud.

Comment by Hennie Cronjé on November 6, 2018 at 6:34pm

Dis pragtig en laat mens se gedagtes wye draaie loop. Baie goed gefotografeer. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html