Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:27am

Pragtig - ek hou van die negatiewe spasie.

Comment by Rassie van Graan on January 12, 2018 at 8:08pm

Mooi Pieter!

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:49pm

Jo Pieter.  Nou raak jy erg pro hoor.  Mensig dit is mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:25pm

Hier het jy iets besonders gedoen, baie mooi eenvoud Pieter.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:35pm

WOW.......pragtig Pieter

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:32pm

Hier kom 'n COM vir jou Pieter.. geen noise en superskerp op volgrootte! WD!!! Die duikie in die water en druppeltjies maak dit baie spesiaal!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:21pm

Uitstekend Pieter. Jy het die moontlikheid goed raakgesien en 'n mooi foto gemaak.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:09am

Uitstekende foto, Pieter.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 9:48am

En so wys jy vir ons jou "arty" kant met 'n skitterende foto. Baie geluk, Pieter.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:11am

Mooi Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html