Veer in water

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on January 12, 2018 at 8:55am
Well done!!
Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 7:58am

Sjoe, dis pragtige en treffende eenvoud. Met uitstekende kontras in kleur. ‘n Skitterende foto, wat ek hoog aanslaan. Baie geluk hiermee!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:25am

Ek stem saam, volpunte met alles

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:13am

Ek sal be-aam Pieter, pragtige eenvoud in die foto. WD!

Comment by Riaan on January 12, 2018 at 6:38am

Pieter hierdie is regtig briljant goed en waarskynlik (na my mening) jou beste die laaste weke. Baie geluk en ek's seker van die ander sal net kan beaam

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html