Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on December 7, 2017 at 2:35pm

Uitstekende foto, Magda.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2017 at 1:56pm

Skitterend Magda, wen foto.

Comment by Elna Geringer on December 7, 2017 at 1:14pm

Sjoe.....pragtig en skerp gefokus Magda

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2017 at 11:12am

Baie dankie almal.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2017 at 7:15am

Baie mooi foto Magda, met baie goeie detail en komposisie. Pragtig uitgevoer! 

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2017 at 6:15am

Dit tref my altyd hoedat goeie beligting met skerp fokus indruk maak. Soos hier - dis pragtig! Die kleure is ook besonder mooi en die kontras teenoor die agtergrond baie goed. Baie mooi - dis 'n uitstekende foto!

Comment by Christa Snyman on December 6, 2017 at 9:31pm

Wow, dis 'n puik foto, Magda. Pragtige veer-detail en super-skerp.

Comment by Marsha Dreyer on December 6, 2017 at 6:10pm

Magda dit is baie mooi

Comment by gabriel parsons on December 6, 2017 at 5:14pm

Pragtige fotoMagda

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2017 at 4:30pm

Skerp en pragtig Magda!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html