Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Het hulle verwerk in PS.
Die raampie, het net iets anders probeer.
Tags:
Comment
Magda ek kan sien jy het lekker gespeel sodat die loeries ook kan deel in die feesgety.
Besondere voëls wat ek nog nie voorheen gesien het nie.
Hennie gee goeie wenke.
'n Pragtige foto van hierdie ewe pragtige voëls. Die uitsny van die voëls en stam is goed gedoen, maar waar die kontras hoog was, is die randte miskien bietjie te skerp. Veral langs die stam regs bo lyk dit onnatuurlik. Mens moet die seleksie op sulke plekke effe sagter maak (baie min). Andersinds baie goed, maar ek is nie mal oor die sterretjies nie - hulle trek mens se aandag weg van die voëls af omdat hulle baie helderder is.
Oulik en kunstig.
Interessant!
Baie mooi en gelukkig om sommer twee te kry vir hierdie foto - hierdie voels het vir my die mooiste veredos.
Magda, saam met die lekker speel is dit 'n pragtige foto, die linkerkantse loerie met gespreide stert vere en vlerke is pragtig
Lekker gespeel, Magda en hulle mag ook maar die feestelike tyd geniet.
Mooi gespeel Magda. Dis mos waarom ons PS het.......
Die loeries baie mooi Magda. Die raampie sal goed werk as deel van 'n kerskaartjie maar as 'n 'ernstige' foto waarskynlik nie nodig nie. Ek dink in die gees van die tyd het jy net jou hare bietjie laat sak en was jy lus vir speel! Mooi gespeel!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool