Dankie almal vir gister se kyk. Selfde veertjie...

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 8, 2019 at 6:12pm

Pragtig, en kunstig!

Comment by Tina le Grange on May 8, 2019 at 3:20pm

Ansie so ragfyn; kunstig - ek hou hiervan

Comment by Elna Geringer on May 8, 2019 at 2:05pm

Net so mooi Ansie

Comment by Vida van Schalkwyk on May 8, 2019 at 10:23am

love it ansie!!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 8, 2019 at 9:49am

Pragtige sagte foto.

Comment by Hennie Cronjé on May 8, 2019 at 6:29am

Die sagtheid en fynheid in hierdie foto val mens op. Dis pragtig! Mooi skerp waar die fokuspunt is. Ek wonder hoe hierdie foto in wit en swart sal vertoon?

Comment by Willie Schoombee on May 8, 2019 at 6:06am

Nog ñ uitstekende veertjie foto Ansie, geluk vir iets treffends!

Comment by Tersia Weitsz on May 8, 2019 at 5:25am
Wow Ansie, dit is werklik pragtig gedoen
Comment by Pine on May 7, 2019 at 8:08pm

Baie Mooi Ansie, dit is veel fyner as jou foto van gister. WD!

Comment by Lynne Rapson on May 7, 2019 at 7:07pm

Dis pragtig! Ek hou van die sagtheid en die mooi DOF

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html