VEGAN MEEU

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert yesterday

Baie dankie vir die loer Neville en Christa

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Puik foto (in vlug), Carl!

Comment by Neville Hein on Wednesday

Pragtig Carl.

Comment by Carl Joubert on Wednesday

Baie dankie vir die terugvoer Donald, Elna, Magda, Tersia, Willie, Ronnie, Gerrie, Hennie, Josef, Anita, Pieter en Dine.

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie mooi! Ek sou ook suur wees oor gras alleen...dalk is dit net garnering.

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

mooi een Carl

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Welgedaan Carl!

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Hy lyk maar dikbek dat daar net gras op die spyskaart is!

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

'n Uitstekende en pragtige foto. Die lig val baie mooi op die voël. Mens se eerste  gedagte is dat die foto effe onderbelig is, maar  as ek na die wit en sy bek kyk, lyk dit reg. So, ek aanvaar die beligting - 'n soort low key foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Ek kyk nou weer, dalk kon jy die kleur vd Meeu bietjie uitgebring het.  Gaan weer kom loer.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html