Baie dankie vir kommentaar by die Voer en water foto, ek waardeer die terugvoer.

Hierdie foto is van 'n ornamentele bal wat gebreek was, en toe het ek 'n klein kersie gebruik om dit van binne te verlig.

Views: 34

Albums: Allerlei

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 11:54am

Slim gedink en mooi gedoen Rika

Comment by Willie Schoombee on March 15, 2019 at 7:02am

Mooi patrone Rika en ñ goeie keuse van velddiepte vir die foto, pragtig uitgevoer!

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:18pm

Rika ek dink die baie vlak velddiepte en die lig van binne maak hierdie foto. BGG !!!

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:14pm

Baie mooi, en goed uitgevoer.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:35pm

Spesiaal en mooi.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 5:53pm

Kreatief Rika en 'n goeie illustrasie van velddiepte. Die f-stop wat jy gebruik sal nuttig wees.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 5:51pm

Dis baie goed gedoen! Die krulle van die ontwerp staan mooi uit en vertoon sierlik. Tegnies ook baie goed uitgevoer. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html