Velling

Grondpaaie in Namibie nie velling en band vriendelik nie en op Solitair is dit omtrent voltydse besigheid om bande te ruil. Ek plaas onder nog n foto

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:43pm

Ja daar het ons al baie bande verloor tot ons n tire moni aangeskaf het. Nou maak ons sommer n band reg terwyl dit nog onder voertuig is.  Baie mooi geneem

Comment by jan jordaan on September 19, 2017 at 11:02am

SE EK OOK, DEM MAAR DIE VELLINGS IS BIEKIE OP, PUIK 

Comment by Elna Geringer on September 19, 2017 at 10:18am

Grote genade......dankie vir die wys. Dis nou beslis een rede wat my daar sal weg hou.......lol

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2017 at 7:43am

Sommer net om te wys

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html