Hierdie is n nader kyk van die vervalle volkshuis oppad na Voorhuis.
Vwerking is op my tradisionele wyse gedoen met my hand swaar op die kontras.
Ek het ook dit regekry om n bietjie diepte te kry in die foto asook so n bietjie mesterie sodat die kyker effe langer na die foto moet kyk en nie net se "Aaahhgg net nog n venster nie" so ...ekt probeer om die kyker effe langer besig te hou.

Views: 98

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:26pm

Puik foto, Pierre! Jy slaag beslis om die kyker se aandag te trek en te hou. WD!

Comment by Tina le Grange on April 17, 2018 at 4:58pm

Pierre die kyk van hier na daar is treffend in hierdie toneel

Uitstekende kontras

Ons het nou tydens ons vakansie by so baie murasies verby gery maar langs die N1 is daar mos weinig afdraaiplekke   :-(

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:53pm

Sjoe, dis waar hoor. PUIK gedoen

Comment by Johan Ayres on April 16, 2018 at 9:50pm

Skitterend, hierdie moet een van jou bestes wees Pierre.

Comment by Herman Swanepoel on April 16, 2018 at 8:13pm

Pierre, ek weet nie baie van foto's nie, maar dit is goed gedoen.

Comment by Elizma Fourie on April 16, 2018 at 6:52pm

Ek stem met alles en die venster wat aan die eenkant donker is en die anderkant lig is baie goed deur dink

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:29pm

Baie dankie Elaine en Jan.....sjo ....regtig baie dankie

Comment by Elaine de Bruin on April 16, 2018 at 3:12pm

Baie goeie foto! Eers kyk en vir die muur om die venster, dan soek my oë die opening van die venster om dan deur te kyk tot agter waar die son skyn. Dis regtig baie goed gedoen.

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:10pm

UITSTEKEND WOW 

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 2:10pm

Baie dankie julle klompie...julle is n skitterende klomp mense

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html