Baie dankie vir kommentaar op vorige fotos. Hier moet julle laatwaai met raad en kommentaar....! Werk dit/ nie?
ISO : 100
AP : 6.3
SS : 0.02
Brandpunt : 300mmm

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 12:15pm

Ella, ek vermoed dis n papie, maar fokus te sag

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 5:00am

Wag vir die herstelde flater

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 9:43pm

Ella ek hou van die portret-formaat en ek raai 'n stam wat uitstaan teen die agtergrond.

Ek is seker jy sal weer kan probeer vir skerper formaat.

Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 7:34pm

Die sagte fokus sorg vir 'n abstrakte beeld. Sou dit graag ook in fokus wou sien.

Comment by Ella Fourie on June 12, 2019 at 7:26pm

Ek sien het groot flater hier begaan, jammer almal!

Dankie Pine, waardeer dat jy uitgewys het.

Comment by Pine on June 12, 2019 at 7:09pm

Ella ek weet nie of ek reg is nie, maar dit lyk vir my of jy te naby was om fokus te kon kry. Sal sien wat sê die ander mense.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html