Baie dankie vir begrip gister, kom ek probeer met die foto. Dit is voorwaar 'n voorreg om deel van die klas te wees met al die raad en ondersteuning.
ISO : 100
AP : 6.3
SS : 1/50
Brandpunt : 300mm

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 27, 2019 at 1:31pm

Ella, hier is goie fokus en detail. Gister se foto maak nie by my oop nie so ek kan nie regtig 'n vergelyking tref nie, maar die eenwerk vir my

Jy is so reg tov FS se raad en hulp. Hier is voorwaar 'n klomp "awesome" mense by mekaar

Comment by Josef Steyn on June 14, 2019 at 1:54pm

Ella, hierdie is 'n ragtige realistiese foto, skerp en goed uitgevoer. Die verskil tussen gister s'n en vandag s'n wys baie goed dat daar verskillende maniere is om 'n toneel mee weer te gee.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2019 at 10:47am

Puik Ella, mooi skerp.

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2019 at 10:45am
Hier is jou fokus pragtig skerp op die hout stomp, agtergrond blur mooi. Goeie plasing
(indien jy foto foutief plaas, kan jy dit delete en weer 'n plasing doen)
Comment by Donald Daniel Jacobs on June 13, 2019 at 9:35pm

dis n besonderse mooi foto

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 9:04pm

Ella, op die Fotoskool-skerm is die fokus vir my nou baie skerper met goeie agtergrond en besondere tekstuur.

Sonder Fotoskool se lede kan ek maar my kameras wegmaak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html