Baie dankie aan elkeen wat kom loer het na gister se foto. Slim mense kan nie geflous word nie. Dink wat daar gebeur het, is dat grassies aan die taai van sy bek vasgesit het, toe hy die appelkoos gevreet het.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heather Aspeling on Friday

Baie mooi foto.  Die foto kon nog meer treffend gewees het as die fotograaf 'n stadig sluitspoed gebruik het om die water 'n silky voorkoms te gee.  Die komposisie, skerpheid en belingting is goed.

Comment by Tina le Grange on Thursday
Doretha die vinnige sluiter het pragtige kristalle geskep.
Baie mooi toneel met goeie komposisie en skerp fokus.
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Dit is baie mooi Doretha. Die stil poel aan die agterkant lyk weer vir my rustig.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi gedoen Doretha.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi geneem Doretha, lyk sommer so verfrissend.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ditto met alles reeds genoem Doretha, dit straal beslis rustigheid uit. WD

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

'n Pragtige watervalletjie en foto. Die watervalletjie trek sterk aandag en dien goed as fokuspunt. Niks verder steurend nie. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Sjoe Doretha, wat 'n mooi toneel!  Pragtig gedoen.  Oor gister se skillie, jy hou ons op ons tone!

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Pragtig Doretha!  Soveel te lees in die foto - die kalmerende effek van die kabbelende water en, Wie het die groot klip daar geplaas?  Wonderlik!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Pragtige rustige toneel Doretha met goeie komposisie. Ek kan ure omsit by so ñ bergstroompie en net die gedagtes laat gaan. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html