Hierdie foto is geneem vanaf die strand, ongeveer 100 km noord van Hentiesbaai, hoop julle kan die soutpad sien.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 27, 2017 at 10:04pm

Baie mooi uitbeelding van dié uitgestrekte gebied, Tersia. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on November 27, 2017 at 7:05am

Dankie vir die saamkyk en kommentare, ek waardeer

Comment by Rika Schoeman on November 26, 2017 at 4:44pm

Jou foto bring die verlatenheid baie mooi oor, Tersia!

Comment by Anita du Toit on November 26, 2017 at 1:15pm

Ja die niks groei hoog daar :-) Mooi gedoen Tersia!

Comment by Dine Potgieter on November 26, 2017 at 1:03pm

Pragtig! Wat die kommentaar oor selfoon-panoramas betref - baie mooi, tot jy dit probeer vergroot...

Comment by Cornelia Bronkhorst on November 26, 2017 at 12:53pm
Hennie Cronjé het dit goed gestel. Persoonlik sou ek ook 'n panorama foto geneem het in daardie uitgestrekte niks van so baie. Pragtig. Terloops, ek neem beter panorama fotos met my selfoon.
Comment by Doretha Kock on November 26, 2017 at 12:06pm

Pragtig, Tersia en ek hou ook van die formaat.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 26, 2017 at 11:06am

Goed beplan Tersia, mooi.

Comment by gabriel parsons on November 26, 2017 at 10:42am

Baie mooi foto

Comment by Magda vd Merwe on November 26, 2017 at 10:33am

Pragtig Tersia, dankie die soutpan sien

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html