Views: 101

Comment by Lientjie Beyer on April 2, 2013 at 6:08pm

Baie mooi posering, modelle lyk ontspanne en natuurlik. Die agtergrond kompeteer net baie sterk, veral die die stukkie heelbo .

Comment by Dorette Visser on April 2, 2013 at 3:21pm
Dankie Donald - Ek hou ook van jou verwerking. :)
Comment by Donald Daniel Jacobs on April 1, 2013 at 3:02pm

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 1, 2013 at 12:55pm

Hierdie foto is so n bietjie moeilik...die boom lyk regop maar die muur agter sal met n waterpas gebou wees wat dan die foto skeef maak. Die bome, pale en derglike goed in die agtergrond gee soms die indruk dat die goed uit die mense groei......onthou fotos is plat (2 dimensioneel) en dis moeilik om die 3de element te skep in fotos. Die beligting is mooi en fokus is goed

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html