Die krapspinnekoppie was bitter klein - ek kon hom amper nie met die blote oog raaksien nie. Volgens Google kruip hulle graag in blomme weg sodat hulle kan jag maak op insekte wat die blom besoek. Die oorspronklike agtergrond gee meer konteks (die roos waarop hy gesit het), maar was vir my te steurend.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 5:52pm

Baie goed gedoen hiermee.

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:42am

Baie mooi een Martie

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:16pm

Uitstekend geneem en verwerk Martie!! Stem saam met jou oor die oorspronklike agtergrond wat steurend is.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 5:04pm

Baie mooi foto Martie. Hierdie is 'n baie skugter spinnekoppie wat homself mooi kan verbloem.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:15pm

Pragtig, mooi skerp fokus en goeie beligting, Martie.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:05pm

Ek is bly jy het die outjie gekry, mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:43am

Mooi Martie. Ek is bly hy het uitgekruip.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:07am

Pragtig! Die komposisie is baie goed en die foto ook uitstekend uitgevoer. Mooi!

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:15am

Spinnekop mooi gefokus en duidelik verlig.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 8:21am

Goed gedoen met agtergrond, dit laat blaar en spinnekop meer uitstaan, mooi foto Martie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html