“There is simply the rose; it is perfect in every moment of its existence.”

– Ralph Waldo Emerson

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:13am

.. en perfekte foto Martie

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:49pm

Allerpragtig - en die eksentriese, ander dan die klassieke middelplasing, werk baie goed!

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:57pm

Skitterend Martie! Welgedaan!

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:58pm

Puik Martie, werklik goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:37am

Pragtig! Hierdie foto is uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Baie geluk hiermee!

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:43am

PUIK!!, die kontraste op die krul van elke blomblaar is baie goed gedoen, jou beligting het perfek gewerk hier. Fokus super skerp. Kleur pragtig. komposisie baie goed. Baie suksesvollle foto vir my.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:37am

wow!!!

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:32am
Ongelooflik mooi

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html